• Login Name       Password       Remember me       LOGIN LOGIN    FORGOT PASSWORD
  • REGISTER

 LOGIN WITH
 
 
 
 
 EMPLOYERS
 
 
 
 
 
 NEWSLETTER
 
 
 
 
 FOLLOW US

Gekwalifiseerde Rekenmeester (Malelane)

Job Ref
264181
Job Type
Permanent
Employer Type
Recruitment Agency
Date Added 12 Feb 2016
Expiry Date 28 Mar 2016
* There has been 1 application to this job.
* This job has been viewed 2979 times.
Employer:
MPRTC Recruitment

Location:
South Africa

Salary:
Negotiable

Benefits:


Role details:
Landbou onderneming in die Malelane omgewing is opsoek na a Gekwalifiseerde Rekenmeester.
- - - - - - - - - - - - - -
Salaris:

R 20 000 - R 27 000 per maand

Vereistes:

Matriek/ Graad 12 sertifikaat
B.Com Graad in Rekeningkunde
2 - 4 Jaar ondervinding in n Rekenmeester pos
Pastel Evolution kennis en ondervinding noodsaaklik
VIP Payroll ondervinding noodsaaklik
Moet ‘n netjiese voorkoms hê
Goeie Administratiewe en Organisasie vaardighede
Moet in Afrikaans en Engels kan kommunikeer
Skoon Krediet Rekord
Geldige kode 8 bestuurs lisensie met eie vervoer 

Kerntake:

Prosseseer en rekonsiliasie van bank state
Maandlikse rekonsiliasie van alle rekeninge
Voorbereiding van Finansieële State 

Kandidaat moet in Malelane of omligende area woon. 
Besoek ons webtuiste www.mprtc.co.za vir meer inligting en om jou CV te laai.




 
HOME|
INFO|